Sable breeding Programme

The first sable antelope on Chimoyo were introduced in 2007 and since that time the herd has slowly expanded to approximately 80 animals which are kept in two separate breeding herds. The focus is on quality rather than pure quantity and the original animals were sourced from the following well-known breeders;

Piet Warren
Hannes Maree
B.J. Vorster
Big Five Game Breeders (also known as Selati Game Reserve)
Jacques Malan (Lumarie) and
Adriaan Venter (De Neck Boerdery)

The photographs below gives an indication of the type and quality of animals we strive to produce.

Lomba, n suiwer Zambiese bul van 49.75 duim wat in een van die twee
swartwitpensteelkuddes gebruik word.

Loanda, (4 jaar oud), n Seun van die bekende Zambiese bul Charlie. Loanda sal vanaf
2014 in een van die teelkuddes op Chimoyo gebruik word as teelbul

Let op die horing ontwikkeling en pragtige kleur van die vroulike diere op Chimoyo –
In hierdie geval dragtige vers no 128

Let op die horing ontwikkeling en pragtige kleur van die vroulike diere op Chimoyo –
In hierdie geval dragtige vers no 214

7/8 Zambiese vers – 19 maande oud

Dragtige vers – 24 maande oud

Jong koei – 5 jaar oud

Dragtige koei – 7 jaar oud

Lomba – Zambiese bul, 8 jaar oud, 49¾ duim